LEZA VAN DER MERWE
Hi almal Ek weet nie hoe om DANKIE te se vir hierdie ongelooflike produk. Die resultate is ongelooflik!!! Ek het slegs vir 3 maande Cellfood Repair gebruik vir die groei van my hare en daarna Cellfood Oxygen. Ek voel soos ‘n nuwe mens. I am definitely spreading the word!!!! Al my vriendinne gebruik al die produk sedert hulle die goeie resultate gesien het. Ek sal vir die res van my lewe aanhou met Cellfood
Weereens baie dankie
Vriendelik Groete Leza van der Merwe